AllBestEssays.com - All Best Essays, Term Papers and Book Report
Search

Afr 102: Afr Historiese Taalkunde (africaans)

Essay by   •  October 16, 2015  •  Essay  •  1,140 Words (5 Pages)  •  1,773 Views

Essay Preview: Afr 102: Afr Historiese Taalkunde (africaans)

Report this essay
Page 1 of 5

Naam:                         _________________________________

        

Studentenommer:                _________________________________

AFR 120 Semesteropdrag: Ek, Anna van Wyk (Pieter Fourie)

20 Oktober 2014

Taalversorging

Daar is geen spelfoute in die dokument nie, alle sinne is korrek geformuleer en leestekens word korrek

gebruik.

20

Register, styl

Die opdrag is in ’n

akademiese register

geskryf en lees vlot. Daar is geen stylbreuke (byvoorbeeld uitroepe,

retoriese vrae, ens.) nie.

40

Analise

Relevante woorde en

frases word aangehaal om stellings te staaf. Die analise en interpretasie van

die gekose gedeelte is in die kol en geen stellings word gemaak wat nie deur die teks ondersteun word

nie.

40

TOTAAL

100

 


[pic 1]

MARISCHA DU PREEZ

     

DRAMA OPDRAG

  1. Van “Pierre Terre’Blanche. Hy was uit ‘n gesiene familie…”(p.20) tot en met “u vrees om geboorte te skenk aan ‘n baba”(p.24)

AFR 102

     

Inleiding:

In die drama “EK, ANNA VAN WYK” gaan ek  Van “Pierre Terre’Blanche. Hy was uit ‘n gesiene familie…”(p.20) tot en met “u vrees om geboorte te skenk aan ‘n baba”(p.24)  analiseer in die opstel. Dusver weet die gehoor/ leser nogal baie oor Anna se verlede die temas in die gedeelte is hoofsaaklik spaning tussen leuns en waarheid en skuld en onskuld. In die gedeelte van die drama vertel Anna van die eerste keer toe sy haar skoon ouers ontmoet het en die ongemaklikheid wat hulle veroorsaak het hulle oë was beoordeelend teenoor Anna om te kyk of sy ‘n goeie moeder sal kan wees vir hulle toekomstige kleinkinders. Anna sê ”Ek was die teelooi wat die stoet moes uitbou….” En “Ek het sy pa se oë gevoel teen my lyf..” (p.20). Anna dwaal heeltyd van die onderwerp af en die srem hou nie daarvan nie en versoek dat Anna terug kom by die onderwerp die stem sê ”Uitstekend. Sal u saaklik wees en u by die onderwerp bepaal?”(p.21) die gedeelte verder aan gaan oor anna wat haarself as leuen aan sy man en familie gegee het het anna wat verder verduidelik en steeds van die onderwerp aft e dwaal.

Analiese:

Anna verduidelik in die eerste gedeelte van die deel wat ek analiseer dat die hele familie ding nog heelwat patriargaal is bedoelend dit is nog ‘n samelewing gewees waar mans in beheer was en vrouens het nie veel gehad om te sê nie  al waarvoor hulle goed was kosmaak en kinders kry sy beskryf haarself as n “teelooi” wat daarop dui dat sy weet dat Pierre Terre’Blanche en sy familie verwag dat sy moet kinders kry. ‘n teelooi is n vroulike skaap wat baie versigtig geselekteer om al die beste einskappe te verkry en dit dan oor te kan dra aan haar nakomelinge. En so het dit vir Anna gevoel toe sy Pierre se ouers vir die eerste keer ontmoet dit het vir haar gevoel asof hulle haar net soos n teelooi ondersoek om te kyk watse goeie eienskappe sy het om aan haar kinders oor te kan dra Anna sê In die gedeelte dat “dit was die oë van ‘n teller wat die mistiek van die gene tot spier, been en weefsel gereduseer het” (p.20) wat dan aanduiding gee van die aspekte wat ek voorheen bespreek het, Anna se aanstande skoonma se oë was nog skerper om te kyk watse goeie moederinstinkte sy het. Minweetend beoordel Pierre Terre’Blanche se ouers Anna maar sy is bang om kinders te kry en niemand het dit geweet nie sy is bang om kinders te kry omdat sy nie wil hê haar kinders moet ook aan epilepsie ly nie sy vergelyk haarselof hier met ‘n teelooi wat ‘n defek het. Aan die einde van spraakbeurt drie op bladsy twintig is daar ‘n metafoor waar anna sê haar eierstokke is ‘n vrugtevlieg ‘n vrugtevlieg is nie een van die mooiste of skoonste insekte nie en du suit die negatiewe afleidig wat gemaak kan word sien sy haar eierstokke as iets wat nie amper onheilig of nie goed is nie. Anna dink dat die stem haar probeer vergelyk met iemand wat in ‘n geestversteurings inrigting behoort omdat sy so aangaan oor al haar problem maar sy verduidelik ook dat “sulke mense” as sosiaal onanvaarbaar is. Anna bly van die onderwerp af dwaal end an probeer die Stem haar weer terug kry by die onderwerp, hulle sê vir anna dat sy haarself as ‘n leune vir haar man en sy familie gegee het maar anna bevel sy het nie sy is lief vir Pierre dis hoekom hulle getrou het en dink sy is onskuldig en dus sluit dit aan by die tema van skuld en onskuld en die spanning tussen leuns en waarheid, niemand weet wat die waarheid is behalwe anna self nie sy weet dat sy nie ‘n kind wou gehad het nie maar tog dink almal dit is haar skuld dat sy ‘n kind gebaar het as sy weet dat sy epilepsie het. Anna verduidelik dan op bladsy twee-en-twintig hoe die waarheid uit gekom het die tema van waarheid en leuens kom hier voor. Anna: ”Dan gaan ek voort met die waarheid. Met baie leuens kan jy saamleef, jy kan daarmee die graf in”(p.22) anna sê dat haar waarheid oor epilepsie moes onder liggamlike druk uit analiese hiervan is dat sy ‘n epileptiese aanval gekry het en Pierre het dit gesien wat verder in die spreukbeert vertel anna dat as jy getroud is het jy nie meer jou eie spasie om in te leef nie. Na die waarheid uit gekom het wou Anna se skoonpa gehad het sy en Pierre moes skei maar Anna wou nie want sy Is lief vir Pierre. Die uitreksel Anna: “…..word jy ten volle begeer en bevredig…..” lei ons af dat anna bevreedig wil word en in daai tyd volgens mans is dit onnatuurlik as vrouens seksuele begeertes het. En dank om die stem terug by die vraag oor anna wat ‘n vrees het om geborte te skenk aan ‘n baba.

...

...

Download as:   txt (6 Kb)   pdf (541.8 Kb)   docx (1 Mb)  
Continue for 4 more pages »
Only available on AllBestEssays.com
Citation Generator

(2015, 10). Afr 102: Afr Historiese Taalkunde (africaans). AllBestEssays.com. Retrieved 10, 2015, from https://www.allbestessays.com/essay/Afr-102-Afr-Historiese-Taalkunde-africaans/59787.html

"Afr 102: Afr Historiese Taalkunde (africaans)" AllBestEssays.com. 10 2015. 2015. 10 2015 <https://www.allbestessays.com/essay/Afr-102-Afr-Historiese-Taalkunde-africaans/59787.html>.

"Afr 102: Afr Historiese Taalkunde (africaans)." AllBestEssays.com. AllBestEssays.com, 10 2015. Web. 10 2015. <https://www.allbestessays.com/essay/Afr-102-Afr-Historiese-Taalkunde-africaans/59787.html>.

"Afr 102: Afr Historiese Taalkunde (africaans)." AllBestEssays.com. 10, 2015. Accessed 10, 2015. https://www.allbestessays.com/essay/Afr-102-Afr-Historiese-Taalkunde-africaans/59787.html.